Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.
Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.
Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 281.
Andrew Mayes van Ferndale in Johannesburg het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Benjamin Pearce van Kaapstad het die mooi foto in die Kirstenbosch Nasionale Botaniesetuine geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
C. Coetzer het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Carry Grobler van Centurion het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi silhouette foto geneem.
Charlene du Preez, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christina de Beer van Meyerton het die poskaart-mooi foto geneem.
Christine van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die mooi aksiefoto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of a flock of woolly sheep on a quiet dirt road.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Corlene Bezuidenhout van Vereeniging, ‘n nuweling op die groep, het die mooi sonsondergang foto in Vereeniging geneem.
Danette van Zyl van Parys (Vrystaat) het die mooi foto geneem.
Debbie Hendriks van George het die mooi foto van “Zara the Princess of George” geneem.
Demi Chamberlain van Wellington het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die treffende foto van die Canolavelde in die Overberge geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Elaine Pretorius van Middelburg, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Elma Willemse van Australie het die pragtige foto van die “St Paul’s Cathedral in Melbourne” geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg het die kunstige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Flip van Rensburg van Meyerton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Frikkie Muller van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die mooi aksie foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Ian Nel van Sasolburg, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jana Mynhardt van Riebeeck-Wes in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Jeanette Bester van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Jeff Lomey from Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto in Mabalingwe-natuurreservaat geneem.
John Canoga of Nairobi, Kenya, captured this lovely photo.
Jolande Schneider van Bettiesbaai, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Juan Bester het die mooi foto in die Drakensberge geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karien Swart van Klerksdorp, ‘n nuweling op die groep, het die mooi sonopkoms in Zanzibar geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Keukenhof, Nederland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kevin Walker van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaal het die mooi foto van haar kat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magda Vorster van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die oulike foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi foto geneem.
Mark Louwies, skoolhoof van HS Goudveld in Welkom en nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto van ‘n Janfrederik met sy middagete geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die makro foto van ‘n by se oog geneem.
Muriel Minnie van Frankfort het die mooi foto van haar katte geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Pieter Norval van Beaufort-Wes, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto op die pad tussen Beaufort-Wes en Loxton geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwanehet die mooi foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thea Hendrikse from Cape Town, a newcomer to the group, captured this lioness in action … stalking visitors next to the fence.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tinus Coetzer van Vanderbijlpark, ‘n nuweling op die groep, het die uitstekende makro foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die pragtige foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wessel Fourie jnr. van Meyerton het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne Horn van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful sunset photo over Blokbaai, Pringle Bay, with Hangklip Light in the background.
Danette van Zyl van Parys (Vrystaat) het die pragtige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige makro foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za