Local newsNews
Mieke op pad na SA-kampioenskappe
Mieke Kruger is gelukkig wanneer sy op Vintage se rug perdespringkompetisies kan aandurf.
VANDERBIJLPARK – Mieke Kruger was nog altyd lief vir perde en ponies. Sy het begin perdry toe sy ses jaar oud was en neem al ‘n paar jaar aan perdespring kompetisies deel.

Sy is tans in Graad 6 aan die Laerskool D.F Malherbe. Onlags het sy aan dieSANESA Gauteng kampioenskappe, by Eaton Farm (Kyalami) deelgeneem.
Sy het uitmuntend presteer en het gekwalifiseer om aan die SA-kampioenskappe te gaan deelneem.

.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
