News

Fotoblad 283: Kleurryke versameling

Hierdie week het die Elsje's Choice on Photos Facebook-groep 'n kleurryke versameling opgedis. Loer gerus.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.

Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 283.

Kevin Walker van Pretoria die pragtige foto tydens besoek aan Mexico geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Keukenhof, Nederland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria) maar nou woonagtig in Duitsland het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magda Vorster van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die pragtige foto geneem.
Ronel Duvenhage van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thea Hendrikse from Cape Town captured this beautiful photo.
Thelma Nel van Kraaifonein in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tinus Coetzer van Vanderbijlpark het die treffende makro foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die pragtige foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne Horn van Middelburg het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt het die mooi foto geneem.
Adri Hohls van Jeffriesbaai het die pragtige foto geneem.
Alecia Stoltz van Stilbaai in die Wes-Kaap, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Andrew Mayes van Ferndale in Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die mooi foto geneem.
Benjamin Pearce van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Chantelle Enslin, ‘n nuweling op die groep, het die besondere foto geneem.
Christelle Herbst het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Christina de Beer van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo at Muizenberg beach.
Danette van Zyl van Parys (Vrystaat) het die mooi foto geneem.
Demi Chamberlain van Wellington het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Dries Beetge van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elma Willemse van Australië het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg het die kunstige foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die treffende foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die oulike foto geneem.
Irene van Vuuren van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jana Mynhardt van Riebeeck-Wes in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Kok het die mooi foto in Hibberdene geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
John Canoga of Nairobi, Kenya, captured this lovely photo.
Jolande Schneider van Bettiesbaai het die mooi foto geneem.
Juan Bester het die pragtige foto in die Drakensberg geneem.
Monique Smith (Lige en Leef Fotografie) van Lydenburg, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Benjamin Pearce van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo.
Danette van Zyl van Parys (Vrystaat) het die kunstige foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi sonsondergang foto in die Bosveld geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button