Local newsNews
Kollegepark se raak-praters doen dit weer
Oppie Tong Af bied 'n aanlyn openbare optrede platform vir Graad 1-12 studente. Die Parkies het hulself bewys in vorige rondtes.
VANDERBIJLPARK – Lerieke en Udia Grobler weet hoe om te redeneer. Die twee het deurgedring na die Gauteng-semifinale-rondte van Oppi Tong Af Redenaars.
Die seminale vind van 7 – 12 September aanlyn plaas. Laerskool Kollegepark is trots op die duo.
Op die skool se Facebookblad het hul gesê: “Ons wens julle alle sterkte toe vir die volgende rondte – ons staan bankvas agter julle!”
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
