Local newsNews

Nuwe adjunk vir Vaalpark

Vaalpark Primêr is trots op hul eie mnr. Ryno Loots wat amptelik die pos beklee vanaf 1 September.

VAALPARK – Ryno Loots is aangestel as die nuwe adjunkhoof vir Vaalpark Primêr. Hy het vir ‘n geruime tyd in die pos waargeneem, maar sy amptelike aanstelling is vanaf 1 September van krag.

Die skool sê: “Mag hierdie nuwe hoofstuk en uitdaging, spreek van groot sukses en hoogtepunte. Ons weet dat u voorwaar ‘n positiewe verskil gaan maak en ‘n groot inspirasie, as adjunkhoof, vir ons skool gaan wees.

Ons wens u alle sterkte en wysheid toe vir die belangrike leierskapsposisie en wéét dat u ons skool na nóg groter hoogtes sal neem.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button