Local newsNews
Kollegepark dansers baljaar
Laerskool Kollegepark se jongspan het hul deelname aan die Del Arte Eisteddfod baie geniet.
VANDERBIJLPARK – Laerskool Kollegepark is trots op hul dansers wat by die Del Arte Eisteddfod deelgeneem het. Hulle het ‘n uitstekende A+ behaal!
Die skool sê: “Baie geluk aan elke danser vir julle harde werk, toewyding en pragtige optrede. Julle het ons ongelooflik trots gemaak!”
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!