News
Verkeershobbels verbeter veiligheid rondom Driehoek
Skoliere se veiligheid kry 'n welkome hupstoot.
VANDERBIJPARK – Die veiligheid van leerlinge was nog altyd ‘n hoofprioriteit vir die HS Driehoek.
Dis is vandeesmaand weer onderstreep met die installering van spoedhobbels rondom die skool.
Die skool se beheerliggaam, ouers en borge het in samewerking met die plaaslike munispaliteit en ‘n ingenieur die projek aangedurf en spoedig afgehandel.
Na wat verneem word het doie projek sowat R200 000 beloop, maar dit was volgens die belanghebbendes elke sent werd.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
