Local newsNews

Driehoek kraai koning in 7’s

Veels geluk aan die Hoekies was 'n goeie Sewes Rugby seisoen agter die rug het.

VANDERBIJLPARK – Twee van die Hoërskool Driehoek se Sewesspanne het ʼn uitstekende seisoen agter die rug. Die o17’s en o15’s het na die finale deurgedring.

Die .17’s is as naaswenners gekroon. Die o15’s het hul staal en spoed gewys en het as die kampioene van die veld gestap.

Die o17’s het as naaswenners uit die stryd getree.

Die skool sê: “HOEKIE-trots is eintlik ’n klein woordjie vir die trots wat ons voel! Julle het met groot harte en HOEKIE-gees gewys wat Driehoek-rugby regtig beteken! Ons is trots op elke speler, afrigter en ondersteuner!”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button