News

LS Kollegepark se sterre skitter by Con Spirito

Dit is nie net altyd sportsterre wat uitblink nie, die keer het die leerlinge op die verhoog geskitter.

VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Kollegepark spog met vyf leerlinge wat op nasionale vlak meegeding en puik presteer het.

Die leerlinge wat toekennings ontvang het tydens die finale rondte van Con Spirito is:

Milandri van den Berg: Drie A++, drie A+++ en was ook die wenner in drie items.

Mignon Botes: Twee A++ en die wenner in twee items.

Linden le Roux: Een A++, een A+++ en die wenner in een item.

Charl du Preez: Twee A+++

Lexie Dicks: Een A++

Groepsprosa: Charl du Preez, Milandri van den Berg en Elné Spamers behaal A+++ en is ook itemwenners.

* Ruhandré Roodt het ook tot die nasionale rondte deurgedring, maar kon ongelukkig nie op die dag deelneem nie.

Mignon Botes het die toekennings ingeryg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button