’n Gideonsbende van DA-ondersteuners onder leiding van Kingsol Tshabalala, die DA se burgemeesterskandidaat vir Emfuleni, het gister buite die Vanderbijlpark-landdroshof betoog tydens die borgtogaansoek van Mpho Edward Malema. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK – ’n Gideonsbende van DA-ondersteuners onder leiding van Kingsol Tshabalala, die DA se burgemeesterskandidaat vir Emfuleni, het gister buite die Vanderbijlpark-landdroshof betoog tydens die borgtogaansoek van Mpho Edward Malema.
Die betogers teen die beweerde korrupsie in Emfuleni betoog wat die munispaliteit op sy knieë het.
’n Gideonsbende van DA-ondersteuners onder leiding van Kingsol Tshabalala, die DA se burgemeesterskandidaat vir Emfuleni, het gister buite die Vanderbijlpark-landdroshof betoog tydens die borgtogaansoek van Mpho Edward Malema.
Malema is ’n sakeman wat van korrupsie, bedrog en diefstal in verband met ’n beweerde R16 miljoen-Emfuleni-vlootkontrak aangekla word, het gister in die hof verskyn vir sy borgtogaansoek.
Die Gautengse Politieke Moorde Taakspan het Malema onlangs in hegtenis geneem as deel van die ondersoek na beweerde korrupsie rondom munisipale kontrakte. Malema verskyn Donderdag weer in die hof.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za