News

Fotoblad 287: Kunstig vasgevang!

Die Elsje's Choice on Photos-fotogroep bied 'n gratis platform waar gesoute én beginner-fotograwe hul werk kan vertoon.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Jy kan nie iemand anders se foto namens hul deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.

Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Voeg asb. by van watter dorp jy is.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 287.

Jackie Bell van Boksburg het die treffende monochroom foto by die Rand Airshow geneem.
Jacques van Schalkwyk van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Jana Mynhardt van Riebeeck-Wes in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Kok het die mooi foto in Hibberdene geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
John Canoga of Nairobi, Kenya, captured this beautiful sunset photo.
Jolande Schneider van Worcester het die besondere foto geneem.
Juan Bester het die mooi foto in die Drakensberge geneem.
Juju Patrick of Cape Town captured this beautiful photo.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die kunstige monochroom foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Coetzer het die mooi foto in Adelaide, Australië geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Nederland geneem. Andorra is ‘n klein land in die berge tussen Spanjé en Frankryk.
Karla Oelofsen, voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland, het die mooi foto geneem.
Kevin Walker of Pretoria captured this stunning nature photograph.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die kunstige foto geneem.
Lee-Anne Kruger van Vereeniging (Funky Lee) het die mooi foto geneem.
Leezelle Cronje van Bettiesbaai het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaaldriehoek het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Pienaar van Kraaifontein in Kaapstad, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Lizelle Human van Bredasdorp in die Wes-Kaap, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lovey van der Westhuizen van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magda Vorster van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die besondere foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Margaret van Rooyen het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die besondere foto geneem.
Marita Henning van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi monochroom foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die kleurryke natuurfoto geneem.
Naomi Bezuidenhout of the Western Cape captured this beautiful photo of Mt Cook (Aoraki) in New Zealand.
Nico Holtzkamp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Noah’s Art van Parys het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Rene Janse van Vuuren van Walkerville het die kunstige foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die pragtige foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Robert Strydom van Meyerton het die mooi foto geneem.
Ronel Duvenhage van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys of Manila in the Philippines captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Susan Schlebush van Queenstown het die mooi foto geneem.
Thea Hendrikse of Wit Rivier, Mpumalanga, captured this beautiful photo.
Thelma Nel van Kraaifonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die mooi foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Valri Nel van Stellenbosch het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Adri Hohls van Jeffriesbaai het die mooi foto geneem.
Alecia Stoltz van Stilbaai in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Anne Taylor van Meyerton, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Antoinette Herbst van Mosselbaai het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die mooi foto geneem.
Benjamin Pearce of Cape Town captured this beautiful photo.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Celeste Bekker van Arconpark. Vereeniging, ‘n nuweling op die groep het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Chantelle Enslin het die mooi foto geneem.
Charlene du Preez van Rayton het die mooi foto geneem.
Christina de Beer van Meyerton het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful image.
Corné Bierman van die Vaal het die mooi foto geneem.
Danette van Zyl van Parys het die kunstige stillewe foto geneem.
Demi Chamberlain het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die treffende foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Dries Beetge van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elma Willemse van Australië het die mooi foto geneem.
Elna Geringer het die mooi sonsondergang foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die interessante foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen Heidelberg in die Kaap het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Frikkie Muller van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Geraldine Oosthuizen van Barberton het die pragtige foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige foto geneem.
Hassen Mohamed of Johannesburg, a new member, captured this beautiful photo.
Hayley Collins of Cape Town captured this beautiful landscape photo.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die kunstige foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jacques Nel het die mooi foto geneem.
Jolande Schneider van Worcester het die pragtige foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kraaifonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Benjamin Pearce of Cape Town captured this beautiful photo.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this lovely image.
Danette van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die besonder kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button