Local newsNews

Driehoek Krieketdogters laat paaltjies spat

Hoërskool Driehoek se dogters krieketspanne gaan van krag tot krag en beleef 'n goeie seisoen.

VANDERBIJLPARK – Hoërskool Driehoek en Hoërskool Transvalia se eerstespanne het mekaar Maandag op Transvalia se krieketvelde aangedurf.

Die Hoekies het die oorhand gehad en Transvalia met 10 paaltjies gewen.

Die skool sê op hul Facebookblad: “’n Fantastiese vertoning van spanwerk! Ons is HOEKIE-trots op elke speler wat alles op die veld gegee het! Baie geluk, meisies! Julle het ons skool se naam met trots verteenwoordig!”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button