Hierdie E-type Jaguar het baie koppe laat draai.
VANDERBIJLPARK – Die NG Suid Vanderbijlpark-gemeente se basaar wat verlede naweek plaasgevind het, was ‘n reuse sukses.
Hannes Mittemaaier en lede van sy gesin en familie se aandag is ook deur die pragtige rooinommertjie gesteel. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Oud en jonk het die stalletjies en snoeperye geniet in egte kerkbasaarstyl.
Die groot trelplesier van die basaar was egter die prag voertuie wat deur Lemon Garage uitgestal was.
Deesdae soek almal ‘n geleentheid om hulle Springboktruie aan te trek.
Die kerk en gemeente vier vanjaar sy 60ste bestaansjaar en het op sosiale media bekendgemaak dat die totale inkomste van die basaar R101 283 was.
Van trekkers tot Vollas is by die basaar uigestal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.
Ettienne van Rensburg
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za