Shaun-Dean van der Merwe en Ettienne Smit, kapteins van Sasolburg Hoërskool en HTS Sasolburg se eerste rugbyspanne glimlag miskien nou, maar hulle gaan mekaar beslis nie op 29 Mei op die DP de Villiers-stadion in die tonnel soengroet wanneer hulle spanne mekaar in die jaarlikse FNB Classic Clash die stryd aansê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!