SportSport

Stampkarre terug in Vaal

VEREENIGING. – Die Ultimate Raceway het Saterdag weer gegons met jaers wat mekaar in die verskillende klasse opdraende gegee het. Vir die eerste keer in 15 jaar is daar weer ‘n stampkar-klas, wat baie belangstelling onder die publiek gaande gemaak het. Volgens die organiseerders word daar beplan om dié klas maandeliks in die ligas te …

VEREENIGING. – Die Ultimate Raceway het Saterdag weer gegons met jaers wat mekaar in die verskillende klasse opdraende gegee het.
Vir die eerste keer in 15 jaar is daar weer ‘n stampkar-klas, wat baie belangstelling onder die publiek gaande gemaak het. Volgens die organiseerders word daar beplan om dié klas maandeliks in die ligas te akkommodeer.
Die uitslae vir Saterdag se wedrenne is: Ninja’s: 1. Kian Lawrensen (134), 2. Dylan van der Westhuizen (21) en 3. Marlie Saaiman (x7). 1660s: 1. Pieter Brandt (47), 2. Kevin Gongalves (43) en 3. Rocco Hendriks (190). Super Midgets: 1. Andries Ferreira (41), 2. Werner Kotze (69) en 3. Vic Hodskinson (72).
Pinto’s: 1. Johnny Mills (200), 2. Jaco Nigrini (96) en 3. Ettienne Smuts (343). Stockrods: 1. Marius Smit (156), 2. Bart Jones (195) en 3. Ruan Koekemoer (22). 2.1 Liters: 1. Hannes Brits (87), 2. Pieter Le Roux (10) en 3. Andre Swart (155). Super Saloons: 1. Thinus Smith (SA1), 2. Jack Smith (72) en 3. Bernard van Zyl (99). Hotrods: 1. Tollie Goosen (10), 2. James Botha (07) en 3. Brendon James. Sprints 1: 1. Willie Zurich (5), 2. Chales Carlson (11) en 3. Daleen McGrudden (16). Sprints 2: 1. Dewald Kotze (91), 2. Adriaan v Zyl (71) en 3. Vernon Newman (83).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button