Photo GalleriesSportSportSport

Moeder van alle rugbywedstryde wink

Ettienne van Rensburg VEREENIGING. – Die brandende vraag of Vereeniging Gimnasium die regte besluit geneem het om uit die Tuks-reeks te onttrek, sal waarskynlik aanstaande Woensdagaand in Vanderbijlpark beantwoord word. Dit is wanneer die Wit Tiere teen die Hoërskool Transvalia in die Valke se liga om die Beeldtrofee vir grootskole te staan kom. – Lees …

Ettienne van Rensburg
VEREENIGING. – Die brandende vraag of Vereeniging Gimnasium die regte besluit geneem het om uit die Tuks-reeks te onttrek, sal waarskynlik aanstaande Woensdagaand in Vanderbijlpark beantwoord word.
Dit is wanneer die Wit Tiere teen die Hoërskool Transvalia in die Valke se liga om die Beeldtrofee vir grootskole te staan kom. – Lees volledige berig in Vaalweekblad

Vereeniging Gimnasium se eerste rugbyspan het Saterdag 23 April vir Ermelo met 40-14 geklop aan die vooraand van sy liga-kragmeting teen Transvalia. Foto: Ettienne van Rensburg
Vereeniging Gimnasium se eerste rugbyspan het Saterdag 23 April vir Ermelo met 40-14 geklop aan die vooraand van sy liga-kragmeting teen Transvalia. Foto: Ettienne van Rensburg

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button