

SASOLBURG. – Die eerste rugbyspan van die HTS Sasolburg het Vrydagaand op die DP de Villiers-stadion sy Classic Clash teen die Kapoeners met 20-12 gewen. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die wedstrydverslag en pragfoto’s
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
