Photo GalleriesSchoolSportSport

Dokkies skitter op sportveld

Hoërskool Dr. Malan se leerlinge wys hul staal!

As dit by wilgerlatswaai kom, is HJ Warrington ‘n meester. Hy het onlangs tydens ‘n o.15-skolewedstryd 208 lopies aangeteken.
As dit by wilgerlatswaai kom, is HJ Warrington ‘n meester. Hy het onlangs tydens ‘n o.15-skolewedstryd 208 lopies aangeteken.
Geena Taljaard van die Hoërskool Dr. Malan het twee eerste plekke in die verspring en driesprong by die NWU Top10-byeenkoms in Potchefstroom verdien.
Geena Taljaard van die Hoërskool Dr. Malan het twee eerste plekke in die verspring en driesprong by die NWU Top10-byeenkoms in Potchefstroom verdien.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button