SportSport

Valia-atlete by Super 16 vereer

VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se spogatlete het verlede week in Roodepoort op die Ruimsig-stadion tydens die Super 16 Interhoër  vir Groep 3 en 4  hul stempel afgedruk.  Marli Dimond is as die beste junior dogters baanatleet en Victrix Ludorum gekroon. Marco Pretorius en Aidan Jacobs het ook nie op hulle laat wag nie en …

VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvalia se spogatlete het verlede week in Roodepoort op die Ruimsig-stadion tydens die Super 16 Interhoër  vir Groep 3 en 4  hul stempel afgedruk.  Marli Dimond is as die beste junior dogters baanatleet en Victrix Ludorum gekroon. Marco Pretorius en Aidan Jacobs het ook nie op hulle laat wag nie en is onderskeidelik as die Beste Senior seuns veldatleet en beste junior seuns baanatleet aangewys.

Marli Dimond is as die beste junior dogters baanatleet en Victrix Ludorum gekroon. Marco Pretorius en Aidan Jacobs het ook nie op hulle laat wag nie en is onderskeidelik as die Beste Senior seuns veldatleet en beste junior seuns baanatleet aangewys.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button