SportSport
Room van die krieket-oes geskep
VEREENIGING. – Wanneer dit pap reën moet jy skep. En dit is presies wat skole regoor die land gedoen het, toe daar aangekondig is dat skolesport weer mag voortgaan. Krieketproewe vir Laerskool Risiville se o.11-krieketspanne is onlangs by die skool se krieketnette gehou. Hoewel daar net plek vir 11 spelers in ‘n krieketspan is, was …

VEREENIGING. – Wanneer dit pap reën moet jy skep. En dit is presies wat skole regoor die land gedoen het, toe daar aangekondig is dat skolesport weer mag voortgaan.
Krieketproewe vir Laerskool Risiville se o.11-krieketspanne is onlangs by die skool se krieketnette gehou. Hoewel daar net plek vir 11 spelers in ‘n krieketspan is, was dit duidelik dat die kriekettalent by Laerskool Risiville diep lê en dat daar ‘n feitlik onuitputbare bron van kriekettalent vir die volgende krieketseisoen geput kan word! Vaalweekblad het tydens die proewe gaan inloer.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
