SportSport
Groot eer vir Valia-gholfspelers
VANDERBIJLPARK. – Anton van Dam en Wihandre Kruger van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark is onlangs gekies om onderskeidelik die Vrystaat en Noordwes by die nasionale o.17-gholftoernooi van 6 tot 8 Oktober by St Francis links in die Oos-Kaap te verteenwoordig. Slegs die room van die land se gholfspelers kwalifiseer om aan die vooraanstaande toernooi …
VANDERBIJLPARK. – Anton van Dam en Wihandre Kruger van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark is onlangs gekies om onderskeidelik die Vrystaat en Noordwes by die nasionale o.17-gholftoernooi van 6 tot 8 Oktober by St Francis links in die Oos-Kaap te verteenwoordig.
Slegs die room van die land se gholfspelers kwalifiseer om aan die vooraanstaande toernooi deel te neem.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
