VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvlia loop breëbors rond nadat verskeie van die skool se wilgerlatswaaiers vir die onderskeie Sedibeng Krieketspanne gekies is.
VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Transvlia loop breëbors rond nadat verskeie van die skool se wilgerlatswaaiers vir die onderskeie Sedibeng Krieketspanne gekies is.
Die volgensde spelers het die o.18-span gehaal. Van links is: Dylan Erasmus, Morne Johnson en Burger van HeerdenRico Fourie en iIan Locke het die Sedibeng o.16-span gehaal.Kevin Gouws, Nandus Mclean en Kyle Cutler het die Sedibeng o.15-span gehaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za