SportSport
Jeanré laat die boulers proe
VANDERBIJLPARK. – Hier op die oewer van die Vaalrivier vloei daar nie net water nie. Jeanré Barnard van die Laerskool Emfulenipark het verlede week vir Sedibeng 154 lopies van 98 aflewerings gemoker. Hy is ‘n bedrewe hokkiespeler en sportman van formaat. Daar lê ‘n blink toekoms vir dié jong wilgerlatswaaier voor. Jeanré Barnard van die …
VANDERBIJLPARK. – Hier op die oewer van die Vaalrivier vloei daar nie net water nie. Jeanré Barnard van die Laerskool Emfulenipark het verlede week vir Sedibeng 154 lopies van 98 aflewerings gemoker. Hy is ‘n bedrewe hokkiespeler en sportman van formaat. Daar lê ‘n blink toekoms vir dié jong wilgerlatswaaier voor.

Jeanré Barnard van die Laerskool Emfulenipark in Vanderbijlpark het verlede week vir Sedibeng 154 lopies van 98 balle aangeteken.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
