SportSport

Ansumé skryf SA-rekord agter haar naam

SASOLBURG. – Dit was Saterdag 9 September  heerlike sonskynweer toe atlete mekaar op die DP de Villiers-stadion die stryd aangesê het. Wat die dag nog beter gemaak het, was Ansumé de Beer se nuwe SA skolerekord van 3.50m in die paalspring vir d.o/16. Ansumé is lid van Transvalia Atletiekklub (TAC) en is op sosiale media …

SASOLBURG. – Dit was Saterdag 9 September  heerlike sonskynweer toe atlete mekaar op die DP de Villiers-stadion die stryd aangesê het. Wat die dag nog beter gemaak het, was Ansumé de Beer se nuwe SA skolerekord van 3.50m in die paalspring vir d.o/16. Ansumé is lid van Transvalia Atletiekklub (TAC) en is op sosiale media deur spanmaats en mededingers vir dié prag prestasie geprys. Die aksie vir Atletiek Vaaldriehoek se Liga 1 byeenkoms het reeds om 07:00 begin en puik prestasies

Ansumé de Beer het ‘n nuwe SA skolerekord van 3.50m in die paalspring vir d.o/16 behaal. Foto: TAC Facebook

is in die onderskeie ouderdomsgroepe en items behaal. * Die volledige uitslae is op TAC Transvalia Athletics Club Facebook beskikbaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button