SportSport

Dié Driehoek-spelers blink uit op netbalbaan

Twee netbalspelers van Hoërskool Driehoek, Suné Booysen en Jacolien Louw (albei o.16), het Gauteng onlangs by die Suid-Afrikaanse Skole-netbaltoernooi (alle ouderdomme) verteenwoordig. Suné het vir Gauteng-Gamma gespeel, wat tweede in die toernooi geëindig het. Jacolien het vir Gauteng-Delta gespeel, wat vierde geëindig het. Sy is ook as een van die beste senters in die toernooi …

Twee netbalspelers van Hoërskool Driehoek, Suné Booysen en Jacolien Louw (albei o.16), het Gauteng onlangs by die Suid-Afrikaanse Skole-netbaltoernooi (alle ouderdomme) verteenwoordig. Suné het vir Gauteng-Gamma gespeel, wat tweede in die toernooi geëindig het. Jacolien het vir Gauteng-Delta gespeel, wat vierde geëindig het. Sy is ook as een van die beste senters in die toernooi aangewys.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button