SportSport
VRK-gholfdag ‘n reuse-sukses
VAALPARK. – Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) se ondersteuners, spelers en borge het op Vrydag 22 Oktober op die Heron Banks gholfbaan wind en weer tydens die klub se jaarlikse gholfdag trotseer. Dié gholfdag vorm jaarliks deel van die klub se fondsinsamelings-projekte en word elke jaar goed deur sy borge en die sakelui in die Vaaldriehoek …
VAALPARK. – Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) se ondersteuners, spelers en borge het op Vrydag 22 Oktober op die Heron Banks gholfbaan wind en weer tydens die klub se jaarlikse gholfdag trotseer.
Dié gholfdag vorm jaarliks deel van die klub se fondsinsamelings-projekte en word elke jaar goed deur sy borge en die sakelui in die Vaaldriehoek ondersteun.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

