SportSport
Valies eindig 4de by SAHGU
VAALPARK. – Die Vaaldriehoekse-skolegholfspan het die naweek met tye puik gespeel om vierde by die 31ste Suid-Afrikaanse HS Gholfunie Toernooi (SAHGU) te eindig. Die toernooi is die afgelope naweek op Heron Banks Gholfbaan gehou en is uitdeindelik oortuigend deur Noordwes gewen. Aiden Leeb, die Vaal se top skolespeler, wat weens ‘n handbesering nie kon deelneem …
VAALPARK. – Die Vaaldriehoekse-skolegholfspan het die naweek met tye puik gespeel om vierde by die 31ste Suid-Afrikaanse HS Gholfunie Toernooi (SAHGU) te eindig.
Die toernooi is die afgelope naweek op Heron Banks Gholfbaan gehou en is uitdeindelik oortuigend deur Noordwes gewen. Aiden Leeb, die Vaal se top skolespeler, wat weens ‘n handbesering nie kon deelneem nie het die Vaaldriehoek se aanslag om in die top drie te eindig ‘n gevoelige slag toegedien, maar die span het steeds goeie rekenskap van homself gegee.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

