SportSport

Monique maak die Vaal trots

VANDERBIJLPARK. -Die Vaaldriehoek is oneglooflik trots op die gebore en getoe Vaaldriehoeker, Monique Reyneke, wat een van die uitblinkers was in die Suid-Afrikaanse netbalspan se pasafgelope seges oor Wallis (60-38), Skotland (60-37) en Noord-Ierland (125-43). Sy was ‘n oud-leerling aan die HS Transvalia in Vanderbijlpark en ‘n speler wat gerus dopgehou kan word. .

VANDERBIJLPARK. -Die Vaaldriehoek is oneglooflik trots op die gebore en getoe Vaaldriehoeker, Monique Reyneke, wat een van die uitblinkers was in die Suid-Afrikaanse netbalspan se pasafgelope seges oor Wallis (60-38), Skotland (60-37) en Noord-Ierland (125-43). Sy was ‘n oud-leerling aan die HS Transvalia in Vanderbijlpark en ‘n speler wat gerus dopgehou kan word.

Die Valie, Monique Reyneke, in aksie teen Skotland. Foto: Declan Roughan

.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button