MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Spog atletiek by Driehoek se Interharte-byeenkoms
SASOLBURG. – As die DP de Villiers-stadion kon praat sou hy net goeie dinge oor die Hoërskool Driehoek se Interharte-byeenkoms te sê gehad het. Die byeenkoms wat Vrydag 11 Februarie plaasgevind het, was ‘n vertoonvenster vir skole-atletiek. Die skole wat in aksie was, is: Dr. EG Jansen, Dinamika, Driehoek, Heidelberg Volkskool en Dr. Malan.

SASOLBURG. – As die DP de Villiers-stadion kon praat sou hy net goeie dinge oor die Hoërskool Driehoek se Interharte-byeenkoms te sê gehad het.
Die byeenkoms wat Vrydag 11 Februarie plaasgevind het, was ‘n vertoonvenster vir skole-atletiek. Die skole wat in aksie was, is: Dr. EG Jansen, Dinamika, Driehoek, Heidelberg Volkskool en Dr. Malan.










