Local newsMotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Kyk video: Vaal twee beroepsboksers ryker
VANDERBIJLPARK. – Twee plaaslike bokser, Ruben Visser en Wilson Mokhothu (Blue Stallions Boxing Fitness Club), het Saterdag 12 Februarie in Randburg tydens Boks Suid-Afrika Gauteng se jaarlikse skermsessies daarin geslaag om hulle beroepslisensies te bekom. Visser is die jonger broer van die voormalige SA-swaargewigkampioen, Ruann Visser. Assie van Aswegen, ‘n bekende boksafrigter in die Vaaldriehoek, …
VANDERBIJLPARK. – Twee plaaslike bokser, Ruben Visser en Wilson Mokhothu (Blue Stallions Boxing Fitness Club), het Saterdag 12 Februarie in Randburg tydens Boks Suid-Afrika Gauteng se jaarlikse skermsessies daarin geslaag om hulle beroepslisensies te bekom. Visser is die jonger broer van die voormalige SA-swaargewigkampioen, Ruann Visser. Assie van Aswegen, ‘n bekende boksafrigter in die Vaaldriehoek, was in die tweemanskap hoek en het hulle met raad en daad bygestaan.


