MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Spog-atletiek by V’niging interlaer
VEREENIGING. – Die poppe het behoorlik gedans tydens een van die Kring Interlaerskole-byeenkomste wat op 15 Februarie deur Arconpark Primary by die HS Overvaal aangebied is. Na ‘n gedwonge afwesigheid van twee jaar het die Interlaer weer soos oudergewoonte goeie atletiek opgelewer. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.