MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Spanners skitter by Fezile Dabi
SASOLBURG. – Die HTS Sasolburg se atlete het altesaam 46 medaljes (19 goud, 14 silwer en 13 brons) tydens die Fezile Dabi-byeenkoms op die DP de Villiers-stadion verdien. Veertig Spanner-atlete sal by die Vrystaat Interhoër in aksie wees. Drie Spanner-atlete (Pabello Radebe – 800m d.o/17: 2:15.00: 906 punte, 400m: 58.28s; Joseph Mohlango – 800m s.o/17: …

SASOLBURG. – Die HTS Sasolburg se atlete het altesaam 46 medaljes (19 goud, 14 silwer en 13 brons) tydens die Fezile Dabi-byeenkoms op die DP de Villiers-stadion verdien.
Veertig Spanner-atlete sal by die Vrystaat Interhoër in aksie wees. Drie Spanner-atlete (Pabello Radebe – 800m d.o/17: 2:15.00: 906 punte, 400m: 58.28s; Joseph Mohlango – 800m s.o/17: 1:54.00 en Zane Applegreen – verspring: 6.90m) het by die Fezile Dabi-byeenkoms vir top 50 prestasies gesorg.
