MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Handhawer 2022 Inter-kampioen

VEREENIGING. - Die Laerskool Handhawer het vroeër vandeesmaand gewys niks is onmoontlik nie toe hy een van die D7 Kring interlaers wat by die HS Overvaal aangbied is, gewen het.

Handhawer het 376 punte opgestapel om die Laerskool Vryheidsmonument (309), Arconpark (275), Selborne (191), RTV (124) en Unitaspark (114) uit te stof.  

Shandy Okwera, hekkies-loper van die Laerskool Handhawer, skop stof in haar teenstanders se oë. Foto: Ettienne van Rensburg

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button