MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Dokkies hokkie-liga kook

MEYERTON. – Die astrobane van die Hoërskool Dr. Malan is beslis nie ‘n wit olifant nie. Daarvan getuig die Dokkies hokkie-liga (DHL) wat die afgelope paar weke homself op dié baan afgespeel het. Dié baan word aan die brand gespeel. Die liga is in wese ‘n interhuis-liga wat op ‘n rondomtalie-grondslag beslis is. Die eindstryde …

MEYERTON. – Die astrobane van die Hoërskool Dr. Malan is beslis nie ‘n wit olifant nie. Daarvan getuig die Dokkies hokkie-liga (DHL) wat die afgelope paar weke homself op dié baan afgespeel het. Dié baan word aan die brand gespeel.

Die liga is in wese ‘n interhuis-liga wat op ‘n rondomtalie-grondslag beslis is. Die eindstryde van die DHL het Woensdagaand plaasgevind en het vir heelwat opwinding op en langs die veld gesorg.

Aksie tydens die Dokkies hokkie-liga in Meyerton. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button