MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Papworth sy gewig in goud werd
VAALPARK. – Die 18-jarige Martin Papworth, ‘n leerling aan die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark, het Sondagmiddag (27 Februarie) op die oewer van die Vaalrivier gewys dat hy sy gewig in goud werd is, toe hy as die Heron Banks Gholfklub se klubkampioen vir 2022 gekroon is. Hy was die toonbeeld konstantheid toe Saterdag en Sondag …
VAALPARK. – Die 18-jarige Martin Papworth, ‘n leerling aan die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark, het Sondagmiddag (27 Februarie) op die oewer van die Vaalrivier gewys dat hy sy gewig in goud werd is, toe hy as die Heron Banks Gholfklub se klubkampioen vir 2022 gekroon is. Hy was die toonbeeld konstantheid toe Saterdag en Sondag slegs 71 hou benodig het om die 18 putjies kaf te draf.

Martin Papworth in aksie tydens die Heron Banks Gholklub se Klubkampioenskap. Foto’s: Ettienne van Rensburg


