MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Rugbysterre skyn helder by NWU Vaal-aandreeks
VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus is daartoe verbind om geleenthede vir skole in sy nabye en verre omgewing te skep. Die NWU Vaal se Friday Nigh LIghts o.13-rugbytoernooi getuig van die instansie se betrokkenheid in die gemeenskap om onder meer sport te bevorder en te ontwikkel. Vaalweekblad was Vrydag 4 Maat daar om die …
VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus is daartoe verbind om geleenthede vir skole in sy nabye en verre omgewing te skep. Die NWU Vaal se Friday Nigh LIghts o.13-rugbytoernooi getuig van die instansie se betrokkenheid in die gemeenskap om onder meer sport te bevorder en te ontwikkel. Vaalweekblad was Vrydag 4 Maat daar om die aksie vas te vang.


