MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Spanners draai die skroewe vas

SASOLBURG. – Die HTS Sasolburg se eerste rugbyspan het Saterdag 5 Maart sy rugbyseisoen op ‘n wennoot afgeskop toe hy die HTS Welkom oortuigend met 47-11 geklop het. Joseph Skosana was die Spanners se groot uitblinker met die vier drieë wat hy gedruk het. Die Spanners se o.15’s (10-10), o.16’s (22-0) het hulself ook goed …

SASOLBURG. – Die HTS Sasolburg se eerste rugbyspan het Saterdag 5 Maart sy rugbyseisoen op ‘n wennoot afgeskop toe hy die HTS Welkom oortuigend met 47-11 geklop het. Joseph Skosana was die Spanners se groot uitblinker met die vier drieë wat hy gedruk het. Die Spanners se o.15’s (10-10), o.16’s (22-0) het hulself ook goed van hul taak gekwyt.
Die HTS Sasolburg in aksie teen HTS Welkom.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button