MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

HS Sasol spog met sewe atlete deur na SA’s

SASOLBURG. – Die Hoërskool Sasolburg spog met sewe atlete wat gekwalifiseer het om eersdaags aan die SA Hoërskole Atletiek Kampioenskap deel te neem.          

SASOLBURG. – Die Hoërskool Sasolburg spog met sewe atlete wat gekwalifiseer het om eersdaags aan die SA Hoërskole Atletiek Kampioenskap deel te neem.

Die HS Sasol se atlete wat aan die SA’s gaan deelneem, is voor van links: Megan Holtzhausen (diskus), Andile Mlenga (100m en 200m), Wian Du Plessis (paalspring), Juandre Strydom (paalspring), Dintle Banyane (verspring), Mandle-Nkosi Gexa (200m) Ketsia Banutelo (100m en 200m, nuwe Vrystaat Rekord vin die 200m) en Dr. Joël De Lange (spanbestuurder van die Fezile Dabi  Atletiekspan). 

 

 

 

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button