Die lede van die Stallions Skopboksklub in Vereeniging wat aan die Jungle War X in Vanderbijlpark deelgeneem het, is: Sensei Neels Beukes Duvan Vermaak (goud fighting en brons Kata), Divan Lubbe (goud Kata en brons fighting) John Freshwater (brons Kata en brons fighting). Afwesig: Liam M'builu Ives (brons fitness challenge) en Sifiso Majake (silwer fighting).
VANDERBIJLPARK. – Die Stallions Skopboksklub het onlangs goed presteer by die Jungle War X-toernooi wat in Vaalpark gehou is.
Die lede van die Stallions Skopboksklub in Vereeniging wat aan die Jungle War X in Vanderbijlpark deelgeneem het, is: Sensei Neels Beukes Duvan Vermaak (goud fighting en brons Kata), Divan Lubbe (goud Kata en brons fighting) John Freshwater (brons Kata en brons fighting). Afwesig: Liam M’builu Ives (brons fitness challenge) en Sifiso Majake (silwer fighting).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za