MEYERTON. – Logan Venter van die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton het by die Gauteng Kampioenskap ‘n silwer en gouemedalje onderskeidelik in die 100m-hekkies en 400m-hekkies verower.

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.