MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
NWU gholfdag in al sy glorie
VAALPARK. – Die NWU Vaal Rugbyklub het Vrydag 25 Maart sy jaarlikse gholfdag op Heron Banks gehou om fondse in te samel. Die gholfbaan se setperke en skoonvelde is behoorlik aan die brand gespeel. Die Gholfdag is goed deur plaaslike hoërskole en sakelui ondersteun.