MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Masoenyane wen Sasol Marathon op ‘n drafstap
SASOLBURG. – Mohau Masoenyane van Top Runners AC AVT het Saterdag 26 Maart sonder veel teenstand die 27ste Sasol Marathon oor 42.2km gewen. Mohau het die wenstreep in 02:24:42 oorgesteek sowat ses minute vinniger as sy naaste mededinger. Die vroue-wedloop is ook oortuigend deur Ann Ashworth (HollywoodBets AC: 02:52:20) gewen gevolg deur Adel Broodryk 02:58:27. …
SASOLBURG. – Mohau Masoenyane van Top Runners AC AVT het Saterdag 26 Maart sonder veel teenstand die 27ste Sasol Marathon oor 42.2km gewen.
Mohau het die wenstreep in 02:24:42 oorgesteek sowat ses minute vinniger as sy naaste mededinger. Die vroue-wedloop is ook oortuigend deur Ann Ashworth (HollywoodBets AC: 02:52:20) gewen gevolg deur Adel Broodryk 02:58:27.


