MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

NWU Vaal wys sy staal

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se eerste rugbyspan het Saterdag op sy tuisveld sy veldtog in die Valke se Peregrine-liga met goeie sege met 26-13 oor Brakpan afgeskop. Die studente se tweedespan het met 10-10 gelykop gespeel terwyl sy o.21’s net-net met 15-13 die onderspit gedelf het.

Akise gedurende die o,21-kragmeting tussen NWU Vaal en Brakpan. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button