MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Lou Botes huldeblyk-toernooi ‘n reuse-sukses
VANDERBIJLPARK. – Die Lou Botes witboordjie huldeblyk bokstoernooi wat Saterdagaand by die Laerskool Emfulenipark plaasgevind het, was ‘n rasende-sukses. Die White Collar toernooi soos wat dit in bokskringe bekend staan, is deur die Blue Stallion Boxing Fitness Club (BSBFC) aangebied. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.