MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Dokkie-hokkie kook
MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan se seuns-hokkiespan is ‘n span waarmee daar rekening gehou moet word. Dit is weer tydens die ECHS Hokkietoernooi in Bloemfontein bewys toe hulle algeheel tweede uit 10 spanne geëindig het. Divan Booyens en Gavin Scott is vir die Rooi Elite-span gekies en Gavin word ook as die beste doelwagter …

MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan se seuns-hokkiespan is ‘n span waarmee daar rekening gehou moet word. Dit is weer tydens die ECHS Hokkietoernooi in Bloemfontein bewys toe hulle algeheel tweede uit 10 spanne geëindig het.
Divan Booyens en Gavin Scott is vir die Rooi Elite-span gekies en Gavin word ook as die beste doelwagter van die toernooi aangewys. Die Dokkies se gesoute afrigter Alex Bierbach word ook as die afrigter Blou Elite-span aangewys.



