MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Fotogalery: Dokkies en Allies stamp koppe
MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan en die Hoërskool Alberton het mekaar Woensdag 27 April met mening in NWU Puk-reeks aangedurf. Die Dokkies se astrobaan en rugbyvelde was ‘n miernes van aktiwiteit. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.