MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Overvaal haal die paal

SASOLBURG. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Overvaal in Vereeniging het Saterdag 7 Mei diep gedelf om die HTS Sasolburg op sy tuisveld met 26-24 te klop. Die besoerkers het die wendrie in die doodsnikke van die wedstryd gedruk om ‘n sege voor die Spanners se neuse weg te raap.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button