MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Fotogalery: Kollegepark mini-sportdag

VANDERBIJLPARK. – Mini-sport beskik nou maar eens en vir altyd oor daardie spesiale “iets” wat oud en jonk laat terugkom vir meer. Dit was Saterdag 7 Mei in Vanderbijlpark die geval toe die Laerskool Kollegepark sy mini-sportdag aangebied het.

VANDERBIJLPARK. – Mini-sport beskik nou maar eens en vir altyd oor daardie spesiale “iets” wat oud en jonk laat terugkom vir meer.

Dit was Saterdag 7 Mei in Vanderbijlpark die geval toe die Laerskool Kollegepark sy mini-sportdag aangebied het.

Aksie tydens die Laerskool Kollegepark se mini-sportdag wat Saterdag 7 Mei in Vanderbijlpark plaasgevind het. Foto’s: Magdel van Rensburg

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button