MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Hoekies en Dokkies skitter in NWU-reeks
MEYERTON. – Die Hoërskool Driehoek en die Hoërskool Dr. Malan se netbal en hokkiespanne het Saterdag 7 Mei hul staal tydens die NWU-sportreeks gewys. Die Dokkies se o.14’s het hul goeie vorm tydens die reeks Saterdag voortgesit en is as die wenners van die reeks gekroon. Die Meyertonners se o.15’span het ook goed presteer en …

MEYERTON. – Die Hoërskool Driehoek en die Hoërskool Dr. Malan se netbal en hokkiespanne het Saterdag 7 Mei hul staal tydens die NWU-sportreeks gewys.
Die Dokkies se o.14’s het hul goeie vorm tydens die reeks Saterdag voortgesit en is as die wenners van die reeks gekroon. Die Meyertonners se o.15’span het ook goed presteer en derde in die reeks geeindig.
Die Hoekies se eerste netbalsspan get derde in die reeks geëindig nadat hy Dr. Malan met 41-35 gewen het. Die Vanderbijlparkers se tweede hokkiespan het Standerton met 3-2 gewen om derde te eindig.





