MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Wie gaan Sasolburg se rugbykroon dra?

SASOLBURG. – ‘n Rugbytradisie amper so oud soos die berge word Vrydagaand op die DP de Villiers-stadion voorgesit, wanneer die jaarlikse FNB Classic Clash tussen die eerste rugbyspanne van die HTS Sasolburg en Sasolburg Hoërskool om 20:00 afskop. Die Big Brag vind om 19:00 plaas wanneer die Spanners en Kapoeners mekaar amptelik uitdaag. Die Spanners …

SASOLBURG. – ‘n Rugbytradisie amper so oud soos die berge word Vrydagaand op die DP de Villiers-stadion voorgesit, wanneer die jaarlikse FNB Classic Clash tussen die eerste rugbyspanne van die HTS Sasolburg en Sasolburg Hoërskool om 20:00 afskop.
Die Big Brag vind om 19:00 plaas wanneer die Spanners en Kapoeners mekaar amptelik uitdaag. Die Spanners se sterte sal in die lug wees na hul spogsege onlangs met 47-0 oor Vereeniging Gimnasium.

Aksie tydens een van die vorige FNB Classic Clashes tussen die Kapoeners en die Spanners. Foto’s: Ettienne van Rensburg 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button